Die Webwerf van A & H Wendys

Ons is die voorste vervaardiger van die beste hout Wendyhuise.

 

Wat ons doen

Ons is die voorste vervaardigers van hout Wendyhuise – toegerus met veselsement of gegalvaniseerde sinkplaatdakke (golfplaat). Ons hout Wendyhuisies is toegerus met stewige houtvloere en glasvensters in staalrame. Die mure word uit oondgedroogde, gegradeerde Suid-Afikaanse dennehout vervaardig.

 

We are the Wendy House company. We manufacture wendy hoses and a host of other timber structures.

 

Die voordele van ons wendyhuise

Ons tuinhuisies word vir tien (10) jaar gewaarborg. Ons streef daarna om altyd binne die ooreengekome tyd af te lewer en altyd bo verwagting te presteer.

Spesiale aanbiedings

Kontak ons vir meer inligting aangaande huidige spesiale aanbiedinge!

 - Telefonies
 - per e-pos

 

Wie is ons

A & H Wendys is ‘n familiebesigheid met meer as twintig jaar se vervaardigingservaring.

Ons is trots op ons vakmanskap en produkte, en gebruik slegs die beste beskikbare materiale.

Ons is hier om u, die kliënt, tevrede te stel en sal poog om aan u spesifieke behoeftes en vereistes te voldoen.

 


This web is also...
  available in English

 


Wat is 'n...
  Wendyhuis?

 


Omtrent dié webwerf:
  Webblaaiers   Werfkaart

 


Regsbepalings:
  Privaatheid
  Vrywaring