Sitemap / Werfkaart

Met meer as 20 jaar ondervinding en ’n passie vir uitnemendheid, het ons die voorkeur wendyhuis vervaardigers geword vir kliënte regoor Pretoria, Johannesburg en omliggende area. Wanneer dit by hoë gehalte wendyhuise en houtstrukture in Gauteng kom, staan A&H Wendyhuisies trots as ’n leier in die bedryf.

 

[A&H Wendys: Ons is die voorste vervaardiger van die beste hout Wendyhuise in Gauteng]

 

Spesiale aanbiedings

Kontak ons vir meer inligting aangaande huidige spesiale aanbiedinge!

 - Telefonies
 - per e-pos

 

Wie is ons

A & H Wendys is ‘n familiebesigheid met meer as twintig jaar se vervaardigingservaring.

Ons is trots op ons vakmanskap en produkte, en gebruik slegs die beste beskikbare materiale.

Ons is hier om u, die kliënt, tevrede te stel en sal poog om aan u spesifieke behoeftes en vereistes te voldoen.