Die Webwerf van A & H Wendys
Met meer as 20 jaar ondervinding en ’n passie vir uitnemendheid, het ons die voorkeur wendyhuis vervaardigers geword vir kliënte regoor Pretoria, Johannesburg en omliggende area. Wanneer dit by hoë gehalte wendyhuise en houtstrukture in Gauteng kom, staan A&H Wendyhuisies trots as ’n leier in die bedryf.
Mozilla Firefox
Hierdie webwerf is ontwikkel en ge-optimaliseer vir die Firefox [138.0.1] webleser
Laai Firefox af

Google Chrome
Hierdie webwerf is getoets vir Google Chrome [136.0.7103.49]
Laai Chrome af

Apple Safari
Hierdie webwerf is getoets vir Safari [3.1.2]
Laai Safari af

Opera
Hierdie webwerf is getoets vir Opera [9.52]
Laai Opera af

Wie is ons
A & H Wendys is ‘n familiebesigheid met meer as twintig jaar se vervaardigingservaring.
Ons is trots op ons vakmanskap en produkte, en gebruik slegs die beste beskikbare materiale.
Ons is hier om u, die kliënt, tevrede te stel en sal poog om aan u spesifieke behoeftes en vereistes te voldoen.