Pryslys

Met meer as 20 jaar ondervinding en ’n passie vir uitnemendheid, het ons die voorkeur wendyhuis vervaardigers geword vir kliënte regoor Pretoria, Johannesburg en omliggende area. Wanneer dit by hoë gehalte wendyhuise en houtstrukture in Gauteng kom, staan A&H Wendyhuisies trots as ’n leier in die bedryf.

 

Wendyhuise
(Die hoogte van 'n Wendyhuis se symure / sykante is 1.8 m)

Grootte Prys Plafon & Isoleermateriaal Vensters 1.2 m Veranda
1.2 m x 1.2 m 2 NE1 R 6 000 R 700 R 810
1.5 m x 1.5 m 1 NE1 R 7 150 R 800 R 1100
1.8 m x 1.8 m 1 NE1 R 8 000 R 1 250 R 1 380
1.8 m x 2.4 m 1 NE1 & 1 NE2 R 9 700 R 1 450 R 1 600
1.8 m x 3 m 1 NE1 & 1 NE2 R 10 800 R 1 690 R 1 600
2.4 m x 2.4 m 1 NE1 & 1 NE2 R 11 800 R 1 870 R 1 950
2.4 m x 3 m 1 NE1 & 1 NE3 R 12 900 R 2 000 R 1 970
2.4 m x 3.6 m 1 NE1 & 1 NE3 R 13 200 R 2 200 R 2 100
3 m x 3 m 1 NE1 & 1 NE3 R 14 200 R 2 800 R 2 200
3 m x 3.6 m 1 NE2 & 1 NE3 R 15 350 R 2 950 R 2 700
4 m x 3 m 1 NE2 & 1 NE3 R 18 500 R 3 100 R 3 500
4.5 m x 3 m 1 NE2 & 1 NE3 R 20 840 R 3 300 R 3 600
4.8 m x 3 m 2 NE2 & 1 NE3 R 22 360 R 3 500 R 3 700
4 m x 4 m 2 NE2 & 1 NE3 R 24 000 R 3 950 R 3 800
6 m x 3 m 2 NE2 & 1 NE3 R 25 600 R 4 450 R 4 600
6 m x 5 m 2 NE2 & 1 NE3 R 42 700 R 4 850 R 4 950
6 m x 6 m 2 NE2 & 1 NE3 R 47 000 R 5 200 R 4 950

 

Tuinstoor
(Hierdie 'stoorkamers' in die tuin het nie vensters nie)

Grootte Prys
1.8 m x 1.8 m R 7 400
1.8 m x 2.4 m R 8 600
2.4 m x 2.4 m R 9 900
2.4 m x 3 m R 10 500
2.4 m x 3.6 m R 11 800
3 m x 3 m R 13 200

 

Meenthuis-tuinstoor
(Totale hoogte 1.8 m)

Grootte Prys
0,9 m x 1.8 m R 3 950
1.2 m x 1.8 m R 5 140
1.5 m x 1.8 m R 5 770
1.8 m x 1.8 m R 6 500

 

Wagposhut

Grootte Sluit vensters in Prys Opsionele Ekstra
1.2 m Veranda
1.2 m x 1.2 m 2 x NE1 R 6 000 R 810

 

Kroeghut
('n Kroeghut sluit ‘n 1.5 m veranda, skuifdeur en 2.1 m sykante in)

Grootte Prys Plafon & Isoleermateriaal
3 m x3 m R 24 300 R 2 420
3.6 m x 3 m R 24 950 R 2 700
4.5 m x 3 m R 28 300 R 3 080
4.8 m x 3 m R 30 400 R 3 520
5.1 m x 3.6 m R 35 800 R 4 500
6.0 m x 3.6 m R 38 600 R 5 000

 

Ekstra items

Item Prys
NE1 venster (W 475 mm x H 575 mm) ("Cottage pane") R 500
NE2 venster (W 920 mm x H 575 mm) R 620
NE3 venster (W 1 360 mm x H 575 mm) R 650
ND2 venster (W 920 mm x H 810 mm) R 920
ND3 venster (W 1 360 mm x H 810 mm) R 1 200
Skuifdeur ("Cottage pane") R 5 100
Ektra deur R 340
Staldeur R 250
Hangdak Add 5% to the Wendy
2.1 m symure / sykante Add 10% to the Wendy
Bakstene Stocks @ R 3 elk
A & H houtseëlaar 5l @ R 280
300 mm Stelte R 250 m2
500 mm Stelte R 300 m2
"Padbolt" R 70
Aflewering (JHB) R 550
Aflewering (PTA) R 450

 

Betalingsbeleid

  • Johannesburg, Centurion en Pretoria
    ‘n 60% deposito word vereis. Die balans is streng k.b.a.
  • Buite Gauteng
    Betaling ten volle vooruit betaalbaar.
  • Aflewerings by meenthuiskomplekse en omheinde landgoedere
    Betaling ten volle vooruit betaalbaar.

 

Kliek op die item waarin u belang stel hieronder:

 

 


 

Blog

Geskiedenis